Brilmalgas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brilmalgas
Brilmalgas (S. d. personata) met kuiken in die agtergrond
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Suliformes
Familie: Sulidae
Genus: Sula
Spesie: S. dactylatra
Binomiale naam
Sula dactylatra
(Lesson, 1831)
Subspesies

Sien teks.

Die Brilmalgas (Sula dactylatra) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is groot en wit met goue oë en 'n klein swart masker. Die voël is 80 - 90 cm groot en weeg 1.8 - 2.4 kg met 'n vlerkspan van 1.5 - 1.6 meter. Die voël is nog net twee keer opgeteken in Suid-Afrika. Hulle broei op tropiese eilande van die Rooi See tot by Tanzanië. In Engels staan die voël bekend as Masked booby.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]