Australiese malgas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Australiese malgas
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Suliformes
Familie: Sulidae
Genus: Morus
Spesie: M. serrator
Binomiale naam
Morus serrator
Gray, 1843

Die Australiese malgas (Morus serrator) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 83 - 92 cm groot en weeg 2 - 2.8 kg met 'n vlerkspan van 1.6 - 1.7 meter. Daar is ongeveer 20 voëls by 'n Witmalgaskolonie opgeteken in Suid-Afrika. In Engels staan die voël bekend as Australasian gannet.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Morus serrator”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.