Rooipootmalgas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooipootmalgas
'n Rooipootmalgas
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Suliformes
Familie: Sulidae
Genus: Sula
Spesie: S. sula
Binomiale naam
Sula sula
(Linnaeus, 1766)
Sinonieme

Sula piscator

Die Rooipootmalgas (Sula sula) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Verder suid is die voël skaars. Die voël is 66 – 77 cm groot en weeg 820 - 950 g met 'n vlerkspan van 0.9 - 1.1 meter. Daar broei 'n 3 500 pare op Europa-eiland en 1 300 pare op Fernando de Noronha. In Engels staan die voël bekend as Red-footed booby.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sula sula (bladsy)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Sula sula”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.