Bruinmalgas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bruinmalgas
Bruinmalgas in Oahu, Hawaii
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Suliformes
Familie: Sulidae
Genus: Sula
Spesie: S. leucogaster
Binomiale naam
Sula leucogaster
(Boddaert, 1783)

Die Bruinmalgas (Sula leucogaster) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Die voël is 64 - 74 cm groot en weeg 900 - 1 300 g met 'n vlerkspan van 1.3 - 1.5 meter. In Engels staan die voël bekend as Brown booby.

Subspesies[wysig]

Die 4 subspesies wat erken word is:

  • Sula leucogaster brewsteri Goss 1888
  • Sula leucogaster etesiaca Thayer & Bangs 1905
  • Sula leucogaster leucogaster (Boddaert) 1783
  • Sula leucogaster plotus (Forster,JR) 1844

Fotogallery[wysig]


Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bruinmalgas (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Sula leucogaster”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.