Bruinwipstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bruinwipstert
Mkhuze Wildreservaar, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Cercotrichas
Spesie: C. signata
Binomiale naam
Cercotrichas signata
(Sundevall, 1850)
Sinonieme

Erythropygia signata

Die Bruinwipstert (Cercotrichas signata) is 'n standvoël wat voorkom aan die ooskus en onmiddelike binneland van Suider-Afrika vanaf Port Elizabeth tot by Maputo. In Engels staan die voël bekend as die Brown scrub robin.

Voorkoms[wysig]

Die voël word 16-18 cm lank en weeg 33-42 gram. Die voël is donkergrys aan die rugkant.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Erythropygia signata”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.