Chandigarh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Chandigarh
ਚੰਡੀਗੜ੍ਹ
جنذيكذه
Die gebou van die wetgewende Vergadering soos ontwerp deur Le Corbusier.
Die gebou van die wetgewende Vergadering soos ontwerp deur Le Corbusier.
Ligging van Chandigarh op 'n kaart (Indië)
Chandigarh
Chandigarh
Ligging in Indië
Koördinate: 30°75′00″N 76°78′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Chandigarh
Stigting 1947
Regering
 - Tipe Uniegebied
 - Administrateur van die uniegebied Shivraj V. Patil
 - Burgemeester Raj Bala Malik
 - Munisipale Kommissaris Vivek Pratap Singh
Oppervlak
 - Stad 114 km²  (44 vk m)
Hoogte 350 m (1 150 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 960 787
 - Digtheid 8 400/km² (22 000/vk m)
 - Metropolitaans 1 025 682
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 160xxx
Skakelkode(s) 91-172-XXX XXXX
Webwerf: chandigarh.nic.in

Chandigarh (Hindi: ਚੰਡੀਗੜ੍ਹ, Panjabi: جنذيكذه) is 'n stad en uniegebied in die noorde van Indië en die hoofstad van die twee deelstate Haryana en Punjab. Die stad is een van die mees bevolkte metropolitaanse gebiede in Noord-Indië, met 'n bevolking van 960 787 in 2011. Chandigarh het ná die onafhanklikheid en deling van Brits-Indië die eerste nuut beplande stad geword. Ná die deling van die Punjab tussen Indië en Pakistan is met Haryana in 1947 'n nuwe deelstaat vir die Hindi-bevolking gestig. Die stad is deur die Frans-Switserse argitekt Le Corbusier ontwerp.