Goa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Goa in Indië.

Goa (uitgespreek /ˈɡoʊ.ə/) is die kleinste deelstaat in Indië. Die hoofstad is Panaji (voorheen Panjim) en die grootste stad is Vasco da Gama (met sowat eenhonderdduisend inwoners). Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 1,5 miljoen (2011), en het 'n oppervlakte van 44 212 km². Goa was baie lank ’n kolonie van Portugal. Trouens, die Portugese beheer het vier en halwe eeu lank geduur, van 1510 tot 1961, waarna dit deur Indië geannekseer is.