Christoffel Venter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Christoffel Johannes Venter
1 November 1892 – 20 Februarie 1977[1] (84 jaar oud)
Bynaam(e) Boetie
Geboorteplek naby Middelburg, Oos-Kaap
Plek van afsterwe Lyttleton, Pretoria
Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Jare in diens 1844-1905
Rang Generaal-majoor
Poste beklee Lugmag
Veldslae/oorloë Eerste Wêreldoorlog
Toekennings Companion of the Order of the Bath
Distinguished Flying Cross
Order of the Phoenix (Griekeland)[2]
Military Cross[2] (België)

Generaal-majoor Christoffel 'Boetie' Venter (1892–1977) was 'n Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder. Hy het in die Royal Air Force tydens die Eerste Wêreldoorlog gedien en het 16 oorwinnings in die lug behaal. In 1922 sluit hy by die Suid-Afrikaanse Lugmag aan.

Hy was direkteur-generaal van die lugmag vanaf 1940 tot 1945. Na die Tweede Wêreldoorlog was hy die besturende direkteur van die Suid-Afrikaanse Lugdiens.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Uys, Ian (1992). South African Military Who's Who 1452-1992. Fortress Publishers, 255. ISBN 0-9583173-3-X. 
  2. 2,0 2,1 (en) Rathbone Museum”. URL besoek op 24 Mei 2014.

Eksterne skakels[wysig]