Cirrhitidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cirrhitidae
Cirrhitus pinnulatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Cirrhitidae
Genera

Amblycirrhitus
Cirrhitichthys
Cirrhitops
Cirrhitus
Cristacirrhitus
Cyprinocirrhites
Isocirrhitus
Itycirrhitus
Neocirrhites
Notocirrhitus
Oxycirrhites
Paracirrhites

Die Valkvisse (Cirrhitidae) is 'n vis-familie van die visorde Perciformes. Daar is nege genera met minstens vyf en dertig spesies in die familie. Tien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie word 8 – 28 cm groot en beskik oor geen swemblaas nie. Hulle kom voor by koraal riwwe en eet skaaldiere, vis en plankton.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Cirrhitichthys
  • Cirrhitichthys aprinus
  • Cirrhitichthys guichenoti
  • Cirrhitichthys oxycephalus - Gespikkelde valkvis
  • Cyprinocirrhites

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Cirrhitidae (kategorie)

Bron[wysig]