Driekol-engelvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Driekol-engelvis
(Apolemichthys trimaculatus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Pomacanthidae
Genus: Apolemichthys
Spesie: A. trimaculatus
Binomiale naam
Apolemichthys trimaculatus
(Cuvier, 1831)

Die Driekol-engelvis (Apolemichthys trimaculatus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Threespot angelfish.

Voorkoms[wysig]

Die vis is geel met drie prominente swart kolle op; een hoog op die voorkop en die ander een elk aan weerskante van die kop waar die kieusplete begin. Die basis gedeelte van die anale vin is wit en die res van die vin is swart. Die vis word tot 25 cm lank.

Habitat[wysig]

Hulle bly in koraalriwwe gewoonlik in water van 8 – 60 m diep en is alleenlopers. Die naam trimaculatus verwys na die drie kolle op die kop.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]