Dubbelbandvlindervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dubbelbandvlindervis
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Chaetodontidae
Genus: Chaetodon
Spesie: C. marleyi
Binomiale naam
Chaetodon marleyi
Regan, 1921

Die dubbelbandvlindervis (Chaetodon marleyi) is 'n vlindervis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom en is endemies aan Suider-Afrika. Die vis word 20 cm groot. Dit is silwerwit met drie vertikale strepe oor sy lyf en kom voor in koraal- en rotsriwwe in water wat 1-120 m diep is, terwyl onvolwassenes in getypoele voorkom. In Engels staan die vis bekend as die doublesah butterflyfish en dit kan oorleef in akwariums wat koeler as 24 °C is. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: