Duiwelvuurvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Duiwelvuurvis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
Klas: Actinopterygii
Orde: Scorpaeniformes
Familie: Scorpaenidae
Subfamilie: Pteroinae
Genus: Pterois
Spesie: P. miles
Binomiale naam
Pterois miles
Bennett, 1828

Die Duiwelvuurvis (Pterois miles) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis staan ook bekend as die leeuvis of kalkoenvis. Die vis is rooibruin met vertikale witstrepe. Dit het verlengde vinne met lang, skerp stekels aan die rugvinne. Dit kan tot 30 cm lank word en weeg dan 1.4 kg. Kom voor in beskutte, vlak riwwe en diepseerotspoele.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]