Gebande sperwer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gebande sperwer
Volwasse mannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
Familie: Accipitridae
Genus: Accipiter
Spesie: A. badius
Binomiale naam
Accipiter badius
Gmelin, 1788
Subspesies
  • cenchroides (Severtzov, 1873)
  • dussumieri (Temminck, 1824)
  • badius (Gmelin, 1788)
  • poliopsis (Hume, 1874)
  • sphenurus (Rüppell, 1836)
  • polyzonoides A. Smith, 1838
Sinonieme

Astur badius
Scelospizias badius
Micronisus badius

Die Gebande sperwer (Accipiter badius) is 'n algemene standvoël wat voorkom in savanne en hoëboomveld in Namibië, Botswana, Mosambiek, Noord-Wes, Limpopo, Mpumalanga en noord KwaZulu-Natal. Die voël is 28 – 30 cm groot, weeg 80 – 170 g met 'n vlerkspan van 55 – 60 cm. In Engels staan die voël bekend as Shikra.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Gebande sperwer (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Accipiter badius”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.