Gebruiker:I90Christian

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Flag of South Africa.svg

Hierdie gebruiker skryf blogs op die webwerf van Nuus24

Flag of the Netherlands.svg

Hierdie gebruiker skryf blogs op die webwerf van De Telegraaf

Drawn love hearts.svg

Hierdie gebruiker hou van goeie en duidelike artikels
  • VIR NEDERLANDS, LEES BENEDE || VOOR NEDERLANDS, LEES BENEDEN.
Die 12 grootste Nederlands- en Afrikaanstalige stede wereldwyd

Welkom op my bladsy. Hier kan jy dinge oor my lees. En om watter redes ek skryf op die Afrikaanse en Nederlandse Wikipedia.

'n Mens weet nie alles.[wysig]

Ek skryf oor die bande in die Nederlands-Afrikaans-Vlaams-Surinaams-Karibiese kultuurgebied. Baie mense dink hierdie bande bestaan nie. Maar ek dink - sien daai klomp Afrikaanse kunstenaars wat beroemd is in Nederland - hierdie kultuurgebied bestaan. Seker as jy kyk na die gesamentlike geskiedenis. Ek probeer baie dinge duideliker te maak, omdat daardie dinge nie beskikbaar was nie op die Nederlandse wikipedia. Ek skryf baie op die Nederlandse wikipedia, veral Afrikaanse artikels wat ek vertaal. Dit beteken veral dat ek die Afrikaanse spelling verander in 'n Nederlandse spelling.

'n Afrikaanse artikel wat ek na die Nederlandse Wikipedia gebring het is Erkenning van Afrikaans > "Erkenning van Nederlands in Zuid-Afrika". Ook die volksliedere van die Oranje-Vrystaat en Transvaal het ik toeganklik gemaak vir 23 miljoen Nederlandstalige.

Jy kan altyd kommentaar lewer op my besighede. Maak asb veral aanmerking op my spelling. Soos ek het gesê: ek kan net Afrikaans praat en Nederlands skryf. Ek leef in Holland en ek het nooit Afrikaanse skryflesse gehad nie.

Een mens weet niet alles.[wysig]

Daarom is het de bedoeling dat ik mij bezig ga houden met de artikelen die de geschiedenis van het interne buitenlandbeleid van het Nederlands-Afrikaans-Vlaams-Surinaams-Caribische cultuurgebied raken. Ik ga proberen dit beleid in vele bestaande (en niet bestaande) artikelen duidelijker te maken. Tijdsbestek: Vanaf 1568 (het ontstaan van een onafhankelijk Nederlands cultuurgebied) tot en met nu.

Ik hoop aan informatieverstrekking te kunnen doen over (op basis van aantal inwoners m.b.t. ons cultuurgebied):

Verder houdt ik mij bezig met verduidelijking over de banden tussen de Nederlands-Afrikaans-Vlaams-Surinaams-Caribische cultuur (op volgorde van grootte). Want deze banden zijn veel meer aanwezig dan de meeste mensen weten en zien. En dat zou ik graag willen verduidelijken.

Nuwe artikels[wysig]

"Nuwe" artikels oor Suid-Afrika op die Nederlandse Wikipedia[wysig]

Status: Aktief
Flag of the Netherlands.svg Hierdie gebruiker woon in die land van kaas en klompe.
nl Deze gebruiker heeft Nederlands als moedertaal.
af-4 Hierdie gebruiker praat Afrikaans op moedertaalvlak.
en-2 This user is able to contribute with an intermediate level of English.
de-2 Dieser Benutzer hat fortgeschrittene Deutschkenntnisse.
la-1 Hic usor simplici latinitate contribuere potest.
Male.svg Hierdie gebruiker is manlik.
>Nuwe artikel gemaak, die neutraliteit of onpartydigheid van die ou artikel was onder dispuut.
> Artikel duideliker gemaak, uitgebrei en verander: volledige "re-styling." (Afrikaans behoort tot die Nederlandse taalgebied)
> Artikel duideliker gemaak, uitgebrei en verander: volledige "re-styling."

En baie baie baie meer...