GroenLinks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Logo

GroenLinks (Nederlands: GroenLinks, GL) is 'n Nederlandse links-ekologiese politieke party wat in 1990 gestig is. GroenLinks is uit vier linkse partye gevorm: die Kommunistiese Party van Nederland (CPN)[1], die Pasifisties Sosialistiese Party (PSP), die Politieke Party Radikale (PPR) en die Evangeliese Volksparty (EVP).

Die politieke leier is vakant. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 12 September 2012 is deur GroenLinks verloor. Die party het 4 setels behaal.

Verwysings[wysig]

  1. Nederlandse afkorting.

Eksterne skakels[wysig]