Party van die Arbeid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Logo

Die Party van die Arbeid (Nederlands: Partij van de Arbeid, PvdA) is 'n Nederlandse sosiaal-demokratiese politieke party wat in 1946 gestig is.

Die politieke leier is Diederik Samsom. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 12 September 2012 is deur die Partij van die Arbeid gewen. Die party het 38 setels behaal.

Die Party van die Arbeid is 'n lid van die Sosialistiese Internasionaal.

Sedert 5 November 2012 vorm die PvdA met die Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) die Rutte II-kabinet.

Eksterne skakels[wysig]