Halfsirkel-engelvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Halfsirkel-engelvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Pomacanthidae
Genus: Pomacanthus
Spesie: P. semicirculatus
Binomiale naam
Pomacanthus semicirculatus
(Cuvier, 1831)

Die Halfsirkel-engelvis (Pomacanthus semicirculatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Margate. In Engels staan die vis bekend as die Semicircle angelfish.

Voorkoms[wysig]

Die vis se dorsale en anale vinne het punte aan die einde. Die vis is gryserig geel met verskeie blou kolletjies op die lyf. Al die vinne het blou rante om. Die onvolwasse vissies is donker van kleur met wissellende blou en wit halfsirkel lyne oor die lyf. Die vis word net 40 cm groot.

Habitat[wysig]

Die vis kom voor by skeepswrakke of koraal riwwe naby grotte in water wat 1 - 40m diep is. Die vis kan in akwariums oorleef.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]