Indiese makriel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Indiese makriel
Bewaringstatus
Nie geëvalueer (IUBN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Scombridae
Tribus: Scombrini
Genus: Rastrelliger
Spesie: R. kanagurta
Binomiale naam
Rastrelliger kanagurta
(Cuvier, 1816)

Die Indiese makriel (Rastrelliger kanagurta) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Durban. Die kop en liggaam is blou-groen met horisontale strepe aan die bokant van die liggaam terwyl die pens silwer is. 'n Swart kol op die liggaam word deur die pektorale vin bedek en die dorsale vinne is gelerig met swart punte. Die vis word 35 cm lank en leef net in water wat meer as 17°C is.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]