Karakaras en valke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Falconidae
Falco berigora
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
(geen rang): Eufalconimorphae
Superorde: Neoaves
Familie: Falconidae
Vigors, 1824
Subfamilies

Falconinae
Polyborinae

Karakaras en valke (Falconidae) is tradisioneel as een van die families van die orde Accipitriformes beskou. Tans vorm hulle die enige familie in 'n eie orde, die Falconiformes. Die familie omvat ongeveer 60 spesies van daglewende roofvoëls.

Taksonomie[wysig]

Stamboom volgens Hackett et al.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Karakaras en valke (kategorie)