Kompasberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Kompasberg
Ligging: Oos-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte: 2 502 meter
Reeks: Sneeuberge
Koördinate: 31°45′S 24°32′O

Die Kompasberg is in die Sneeuberge in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2502m hoog, die hoogste punt in die Groot-Karoo. Die naam is in 1778 deur kolonel Jakob Gordon en goewerneur Joachim van Plettenberg gegee, wat die berg besoek het, aangesien die meeste van die aangrensende landskap van hierdie punt af opgemeet kon word. Die bergpiek is net noord van Nieu-Bethesda. Die Sondagsrivier ontspring naby die Kompasberg.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]