Kortstertflap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kortstertflap
Wyfie of jong Euplectes axillaris phoeniceus
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Euplectes
Spesie: E. axillaris
Binomiale naam
Euplectes axillaris
(Smith, 1838)

Die Kortstertflap (Euplectes axillaris) is 'n voël wat voorkom aan die kuste van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mosambiek en onmiddellike binneland. Dit kom ook voor by die Okavangorivier, Okavango Delta en Caprivistrook. Broeiende mannetjies het rooi skouers en dofgeeloranje grootdekvere. Nie broeiende mannetjie behou die geel skouers en swarterige vlerke. In Engels staan die is bekend as die Fan-tailed Widowbid.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Euplectes axillaris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.