Euplectes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Euplectes
E. hordeaceus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Euplectes
Swainson, 1829
Spesies

Omtrent 17, sien teks

Euplectes (Vinke en flappe) is 'n genus wat hoort tot die voël familie Ploceidae. Die genus is verwant aan die wewers en is sterk dimorfiese, poligame voëls. Die broeiende mannetjies is oorwegend swart terwyl die nie-broeiende mannetjies, wyfies en jonges valerig is. Die genus bou 'n ovaal nes met 'n sy ingang.

Spesies[wysig]

Die volgende spesies is deel van die genus:

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]