Lughawe Schiphol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lughawe Schiphol — Amsterdam
Luchthaven Schiphol
Schiphol-plaza-ns.jpg
IATA: AMSICAO: EHAM
Opsomming
Tipe lughawe Siviel
Eienaar Schiphol Groep
Operateur Schiphol Groep
Bedien Amsterdam, Nederland
Ligging Haarlemmermeer
Spil vir
Hoogte bo seevlak -11 vt / -3.35 m
Webtuiste schiphol.com
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
18R/36L 3 800 12 467 Teer
06/24 3 500 11 483 Teer
09/27 3 400 11 155 Teer
18L/36R 3 400 11 155 Teer
18C/36C 3 300 10 827 Teer
04/22 2 014 6 608 Teer
Statistieke (2013)
Passasiers Green Arrow Up Darker.svg 52 569 250
Vrag (ton) Green Arrow Up Darker.svg 1 531 089
Lugbewegings Green Arrow Up Darker.svg 425 565
Ekonomiese & sosiale impak VS$ 27.3 miljard[2]
Bron: Schiphol Groep[3]

Schiphol, of Lughawe Schiphol (in Engels Schiphol Airport, Amsterdam Airport of Amsterdam Airport Schiphol genoem; IATA: AMS, ICAO: EHAM), is die grootste Nederlandse lughawe. Schiphol lê in die munisipaliteit Haarlemmermeer suidwes van Amsterdam, in die provinsie Noord-Holland.

Schiphol is die tuishawe van die Nederlandse lugrederye soos KLM, Martinair en Transavia Airlines. Schiphol lê onder die seevlak. Op die plek waar Schiphol nou geleë is was daar 'n vroeër 'n dorp met die naam "Rijk". Die naam "Schiphol" word ook gebruik as pleknaam, sowel as Schiphol-Oost en Schiphol-Rijk.

Die lughawe is die eiendom van die Schiphol Groep (statutêre naam: "N.V. Luchthaven Schiphol"), met as aandeelhouers die Nederlandse Staat, en die munisipaliteite Amsterdam en Rotterdam.

Kaart van Schiphol
Vertreksaal 3
Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Schiphol (bladsy)

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Delta news
  2. (en) Amsterdam lughawe – Ekonomiese & sosiale impak”. Ecquants. URL besoek op 7 September 2013.
  3. www.schiphol.nl