Macassar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Macassar
Ligging van Macassar op 'n kaart (Wes-Kaap)
Macassar
Macassar
Koördinate: 34°04′S 18°46′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Kaapstad
Oppervlak
 - Dorp 28,85 km²  (11,1 vk m)
Hoogte m (13 vt)
Bevolking (2011)
 - Dorp 33 225
Tydsone SAST (UTC+2)

Macassar is 'n dorp op die Kaapse vlakte van die Wes-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Dit is geleë naby aan Strand en Somerset-Wes, met 'n geskatte inwonertal van 38 136.

Macassar het 'n hoofsaaklik bruin gemeenskap en is na aan die Macassar Duine geleë. Die inwoners werk oorspronklik in die visvang en bootbou industrieë.

Die kramat (heilige graf) van Sjeik Yusuf van Bantam, in Macassar, is een van die Suid-Afrikaanse Moslem gemeenskap se heiligste plekke. Die sjeik, wie in 1694 deur die Nederlanders in ballingskap geplaas is, het Macassar sy finale rusplek gemaak.

Sien ook[wysig]