Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suid-Afrika Stad Kaapstad
Kaart van Suid-Afrika wat Stad Kaapstad in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Metropolitaanse Munisipaliteit
Munisipale kode NMA
Plaaslike munisipaliteite Geen
Hoofstad Kaapstad
Burgemeester Patricia de Lille
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 2 454.72 km²  
Bevolking 3,497,097

Die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit is 'n een van die agt metropolitaanse munisipaliteite in Suid-Afrika.

Geografie[wysig]

Die munisipaliteit beslaan 'n area van 2455 km².[1]

Volgens die 2011-sensus word die munisipaliteit as volg verdeel:[2]

Plek Kode Bevolking Algemeenste taal
Atlantis 17101 53,820 Afrikaans
Bellville 17102 89,732 Afrikaans
Blue Downs 17103 150,431 Afrikaans
Brackenfell 17104 78,005 Afrikaans
Briza 17105 1,959 Engels
Kaapstad 17106 827,218 Engels
Crossroads 17108 31,527 Xhosa
Du Noon 17109 9,045 Xhosa
Durbanville 17110 40,135 Afrikaans
Eersterivier 17111 29,682 Afrikaans
Elsiesrivier 17112 86,685 Afrikaans
Excelsior 17113 189 Afrikaans
Fisantekraal 17114 4,646 Afrikaans
Vishoek 17115 15,851 Engels
Goodwood 17116 48,128 Engels
Gordonsbaai 17117 2,751 Afrikaans
Guguletu 17118 80,277 Xhosa
Hottentots Holland Natuurreservaat 17119 18 Xhosa
Houtbaai 17120 13,253 Engels
Imizamo Yethu 17121 8,063 Xhosa
Joe Slovo Park 17122 4,567 Xhosa
Khayelitsha 17123 329,002 Xhosa
Kraaifontein 17124 57,911 Afrikaans
Kuilsriver 17125 44,780 Afrikaans
Langa 17126 49,667 Xhosa
Lekkerwater 17127 1,410 Xhosa
Lwandle 17128 9,311 Xhosa
Mamre 17129 7,276 Afrikaans
Masiphumelele 17130 8,249 Xhosa
Melkbosstrand 17131 6,522 Afrikaans
Mfuleni 17132 22,883 Xhosa
Milnerton 17133 81,366 Engels
Mitchells Plein 17134 398,650 Afrikaans
Nomzamo 17135 22,083 Xhosa
Noordhoek 17136 3,127 Engels
Nyanga 17137 58,723 Xhosa
Parow 17138 77,439 Afrikaans
Pella 17139 1,044 Afrikaans
Robbeneiland 17140 176 Afrikaans
Scarborough 17141 723 Engels
Simonstad 17142 7,210 Engels
Sir Lowry's Pass Village 17143 5,766 Afrikaans
Somerset-Wes 17144 60,606 Afrikaans
Strand 17145 46,446 Afrikaans
Witsand 17146 2,405 Xhosa
Res van die munisipaliteit 17107 14,498 Afrikaans

Regering[wysig]

Burgemeester Patricia de Lille met 'n kleinerige beker wyn.
Setels in die stadsraad na die 2011-verkiesing. ██ DA ██ ANC ██ COPE ██ ACDP ██ Ander
Party 2000 2006 2011
DA 107 90 135
ANC 77 81 73
OD - 23 -
ACDP 8 7 3
AMP 2 3 1
UDM 3 2 1
COPE - - 3
PAC 1 1 1
VF+ - 1 1
AJ - - 1
CMC - - 1
IVP 1 0 0
MIP - 1 0
NPSA - - 1
UIF - 1 0
UP - 1 0

Verwysings[wysig]

  1. City of Cape Town”. Municipal Demarcation Board. URL besoek op 19 Oktober 2009.
  2. Lookup Tables - Statistics South Africa