Malagasies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Malagasy)
Spring na: navigasie, soek
Malagasies
Gepraat in: Vlag van Madagaskar Madagaskar 
Gebied: Oos-Afrika
Totale sprekers: 15 000 000[1]
Taalfamilie:
 Austronesies
  Maleis-Polinesies
   Wes-Maleis-Polinesies
    Borneo
     Barito
      Oos-Barito
       Malagasies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Madagaskar Madagaskar
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: mg
ISO 639-2: mlg
ISO 639-3: mlg

Malagasies, is die taal van Madagaskar se inheemse Mariana-bevolking. Dit is saam met Frans die amptelike taal van Madagaskar.

Taalkundiges klassifiseer Malagasies as 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan die Ma'anyan-taal van die eiland Borneo in Indonesië is. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van die Filippyne, waaronder Cebuano en Tagalog.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Malagasies