Mark van Bommel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mark van Bommel
Mark van Bommel 20120611.jpg
Mark van Bommel in 2012
Persoonlike inligting
Geboortenaam Mark Peter Gertruda Andreas van Bommel[1]
Gebore 22 April 1977 (1977-04-22) (38 jaar oud)
Geboorteplek Maasbracht, Limburg, Nederland
Hoogte 1,87 m
Speelposisie Verdedigende middelveldspeler
Jeug-loopbaan
1985–1992 RKVV Maasbracht
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
1992–1999 Fortuna Sittard 153 (13)
1999–2005 PSV 169 (46)
2005–2006 Barcelona 24 (2)
2006–2011 Bayern München 123 (11)
2011–2012 Milan 39 (0)
2012–2013 PSV 28 (6)
Total 536 (78)
Nasionale span
1996–2000 Nederland O21 27 (3)
2000–2012 Nederland 79 (10)
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Mark Peter Gertruda Andreas van Bommel (gebore op 22 April 1977 in Maasbracht) is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler. Hy het vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Loopbaan[wysig | wysig bron]

Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte
1992/99 Fortuna Sittard Vlag van Nederland Nederland Eerste divisie 153 13
1999/05 PSV Eindhoven Vlag van Nederland Nederland Eredivisie 169 46
2005/06 FC Barcelona Vlag van Spanje Spanje Primera División 24 2
2006/11 FC Bayern München Vlag van Duitsland Duitsland Bundesliga 123 11
2011/12 AC Milan Vlag van Italië Italië Serie A 39 0
2012/13 PSV Eindhoven Vlag van Nederland Nederland Eredivisie 28 6

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. FIFA World Cup South Africa 2010 – List of Players”. (PDF) Fédération Internationale de Football Association (FIFA). URL besoek op 8 Junie 2013.