PSV Eindhoven

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

{{Sokkerklub infoboks |

 beeld        = PSV Eindhoven - Philips Stadion - Logo -1.jpg|
 klubnaam      = PSV|
 vollenaam =  Philips Sport Vereniging|
 stigting     = 31 Augustus 1913|
 stadion   = Philips Stadion, 
Eindhoven | kapasiteit = 35 000 | voorsitter = Vlag van Nederland Peter Swinkels| afrigter = Vlag van Nederland Fred Rutten| liga = Eredivisie |

PSV (Philips Sport Vereniging) is 'n professionele sokkerklub in Eindhoven wat op 31 Augustus 1913 as sportvereniging vir Philips se werknemers gestig is. Die span se tuisveld is die Philips Stadion (kapasiteit: 35 000 sitplekke). PSV is al 21 keer as die kampioen van Nederland gekroon. Hulle het ook in 1988 die Europa-beker gewen en negen keer die nasionale beker huis toe geneem. Sedert seisoen 2013/14 speel hulle tweede span in die Eerste divisie (die tweede nasionale afdeling).

Erelys[wysig]

PSV wen die nasionale titel in seisoen 2007/08
  • Kampioen Nederland (21)
1928/29, 1934/35, 1950/51, 1962/63, 1974/75, 1975/76, 1977/78, 1985/86, 1986/87, 1987/88, 1988/89, 1990/91, 1991/92, 1996/97, 1999/00, 2000/01, 2002/03, 2004/05, 2005/06, 2006/07, 2007/08
(naaswenner (14): 1940/41, 1961/62, 1963/64, 1976/77, 1981/82, 1983/84, 1984/85, 1989/90, 1992/93, 1995/96, 1997/98, 2001/02, 2003/04, 2012/13)
  • KNVB-Beker (9)
1950, 1974, 1976, 1988, 1989, 1990, 1996, 2005, 2012
(naaswenner (8): 1932, 1939, 1969, 1970, 1998, 2001, 2006, 2013)
  • Johan Cruijff Schaal (8)
1992, 1996, 1997, 1998, 2000, 2001, 2003, 2008
(naaswenner (5): 1991, 2002, 2005, 2006, 2007)
  • Champions League (1)
1988
  • UEFA-beker (1)
1978
  • Wêreld-beker
(naaswenner (1): 1988)
  • Europese Supercup
(naaswenner (1): 1988)

Beroemde sokkerspelers en afrigters[wysig]

Spelers[wysig]

Afrigters[wysig]