Mehmet III

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mehmet III
Sultan van die Ottomaanse Ryk
Kalief van Islam
Mehmed III.jpg
Volle naam Sultan Mehmet III Adli
Ottomaanse naam محمد ثالث
Tydperk 15 Januarie 159522 Desember 1603
Stadium Groei van die Ottomaanse Ryk
Huis Osman
Voorganger Murat III
Opvolger Ahmet I
Toegra Tughra of Mehmed III.JPG

Mehmet III Adli (Ottomaanse Turks: محمد ثالث, moderne Turks: III.Mehmet; 26 Mei 1566 – 21/22 Desember 1603) was van 1595 tot 1603 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van Murat III, wat hy as sultan opgevolg het.

Mehmet III is selfs in die Ottomaanse geskiedenis berug omdat hy 19 broers en halfbroers laat verwurg het om sy mag te verseker,[1][2] asook meer as 20 van sy susters. Hy was ’n lui heerser wat die regering aan sy ma oorgelaat het.[3]. Die grootste gebeurtenis van sy bewind was die Oostenryks-Ottomaanse Oorlog in Hongarye (1593–1606).

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  1. Quataert, Donald. The Ottoman Empire, 1700-1922, p.90. Cambridge University Press, 2000. ISBN 0521633281
  2. Kinross, John Patrick. Ottoman Centuries, p.288. William Morrow & Co., 1977. ISBN 0688030939
  3. Kinross, p.288
Ottomaanse sultans volgens tydperk
Opgang (1299–1453)   Osman IOrhanMurat IBajezid I • (Tussenregering) • Mehmet IMurat IIMehmet II
Groei (1453–1683)   Bajezid IISelim ISüleyman die ManjifiekeSelim IIMurat IIIMehmet IIIAhmet IMustafa IOsman IIMurat IVIbrahimMehmet IV
Stagnasie (1683–1827)   Süleyman IIAhmet IIMustafa IIAhmet IIIMahmoed IOsman IIIMustafa IIIAbdülhamid ISelim IIIMustafa IVMahmoed II
Verval (1828–1908)   Abdülmecid IAbdülazizMurat VAbdülhamid II
Ondergang (1908–1923)   Mehmet VMehmet VIAbdülmecid II