Murat V

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Murat V
Sultan van die Ottomaanse Ryk
Kalief van Islam
1840 1904 5murat.jpg
Volle naam Sultan Murat V
Ottomaanse naam مراد خامس
Tydperk 1876
Stadium Verval van die Ottomaanse Ryk
Huis Osman
Voorganger Abdülaziz
Opvolger Abdülhamid II
Toegra Tughra of Murad V.JPG

Murat V (Ottomaanse Turks: مراد خامس, moderne Turks: V.Murat; 21/22 September 1840 - 29 Augustus 1904) was van 30 Mei tot 31 Augustus 1876 die 33ste sultan van die Ottomaanse Ryk.

Hy was die seun van Abdülmecid I en het sy oom Abdülaziz opgevolg toe dié van die troon gesit is. Hy het net 93 dae regeer voordat hy afgesit is op grond van geestelike versteurdheid.[1]

Sy broer Abdülhamid II het hom opgevolg.

Verwysings[wysig]

  1. Palmer, Alan. The Decline and Fall of the Ottoman Empire, 1992. Bl. 141-143.


Crystal txt.png
Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
Ottomaanse sultans volgens tydperk
Opgang (1299–1453)   Osman IOrhanMurat IBajezid I • (Tussenregering) • Mehmet IMurat IIMehmet II
Groei (1453–1683)   Bajezid IISelim ISüleyman die ManjifiekeSelim IIMurat IIIMehmet IIIAhmet IMustafa IOsman IIMurat IVIbrahimMehmet IV
Stagnasie (1683–1827)   Süleyman IIAhmet IIMustafa IIAhmet IIIMahmoed IOsman IIIMustafa IIIAbdülhamid ISelim IIIMustafa IVMahmoed II
Verval (1828–1908)   Abdülmecid IAbdülazizMurat VAbdülhamid II
Ondergang (1908–1923)   Mehmet VMehmet VIAbdülmecid II