Moermansk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Moermansk-oblast.

Moermansk
Мурманск
Murmanska
RailwayportMurmansk.JPG

Moermansk in Noord-Europa Wapen
Barents Sea map.png
RUS Murmansk COA.svg
Moermansk-oblast
Map of Russia - Murmansk Oblast (2008-03).svg
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Oblast Герб Мурманской области.svg Moermansk-oblast
 Koördinate 68°58′N 33°5′O
 Stigting 1916
 Stadstatus 1916
 Oppervlakte:  
 - Totaal 151 vk km
 Hoogte bo seevlak 46 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2002) 336 137
 - Bevolkingsdigtheid 2,232.7/vk km
 Tydsone UTC +3
 - Somertyd UTC +4
 Burgemeester Sergei Soebbotin
 Amptelike Webwerf gov-murman.ru

Moermansk (Russies: Му́рманск, Noord-Samies: Murmanska) is 'n stad in die noordweste van Rusland met 'n geraamde bevolking van 336 137 in 2002. Die Moermansk-lughawe is daarnaby geleë.

Geskiedenis[wysig]

Moermansk is voorheen Romanof-aan-die-Moerman (Russies:Рома́нов-на-Му́рмане) genoem. Die naam is in 1917 ('n jaar later) na Moermansk verander.

Susterstede[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Moermansk (kategorie)