Mopanie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mopanie
S.A. nasionale nommer: 198 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Caesalpinioideae
Tribus: Detarieae
Genus: Colophospermum
Kirk ex J.Léonard
Spesie: C. mopane
Binomiale naam
Colophospermum mopane
(Kirk ex Benth.) Kirk ex J.Léonard

Die Mopanie (Colophospermum mopane) is 'n boom met skoenlappervormige blare wat wydverspreid in dorre, tropiese laagliggende dele voorkom. Die boom kan groot word.

Die mopanie is die enigste spesie wat aan die genus Colophospermum behoort. Dit val onder die sub-familie Caesalpinioideae wat op sy beurt aan die familie Fabaceae behoort.

Die mopanieboom se verspreiding.
'n Mopaniewurm op 'n mopanieboom.

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 83. ISBN 978-1-77007-759-1. 

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]