Nizjni Nowgorod-kremlin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Nizjni Nowgorod-kremlin.

Die Nizjni Nowgorod-kremlin (Russies: Нижегородский кремль, Nizjegorodski kreml) is ’n fort in die historiese middestad van Nizjni Nowgorod, Rusland.

Tydens die bewind van tsaar Iwan III het Moskouse troepe in Nizjni Nowgorod byeengekom vir die tsaar se veldtog teen die Khanaat van Kazan. Die mure is gebou om as versterking teen aanvalle te dien. Die belangrikste geboue is in die 16de eeu opgerig.

In die Sowjet-tyd is die kremlin aansienlik opgeknap.[1]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Steeds bestaande kremlins in Rusland
AstrachanIzborskKazanKolomnaMoskouNizjni NowgorodPskofSmolenskSoezdalSolowjetski-kloosterStaraja LadogaTobolskToelaWeliki Nowgorod