Omoesati

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Omoesati
Hoofstad: Wappen Outapi - Namibia.jpg Uutapi (Outapi)
Grootste stad: Uutapi
Ligging van Omoesati in Namibië

Omoesati is een van die 14 streke van Namibië. Omoesati se hoofdorp en grootste nedersetting is Uutapi. In die noorde grens Omoesati aan Angola, in die ooste aan Ohangwena en Osjana, en in die suide en weste aan Kunene.


Vlag van Namibië

Streke van Namibië

ErongoHardapǀǀKaras (Karas)Kawango-Oos (Kawango)Kawango-Wes (Kawango)KhomasKuneneOhangwenaOmahekeOmoesatiOsjanaOsjikotoOtjozondjoepaSambesi (Caprivi)