Streke van Namibië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Namibië is sedert 8 Augustus 2013 onderverdeel in 14 administratiewe streke.[1]

Kaart wat Namibië se streke vertoon
  1. Erongo (Swakopmund)
  2. Hardap (Mariental)
  3. ǀǀKaras (Keetmanshoop)
  4. Kawango-Oos (Rundu)
  5. Kawango-Wes (Nkurenkuru)
  6. Khomas (Windhoek)
  7. Kunene (Opuwo)
  8. Ohangwena (Oshikango)
  9. Omaheke (Gobabis)
  10. Omoesati (Outapi)
  11. Osjana (Oshakati)
  12. Osjikoto (Omuthiya)
  13. Otjozondjoepa (Otjiwarongo)
  14. Sambesi (Katima Mulilo)

Verwysings[wysig]