Berkshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Berkshire in Engeland.

Berkshire (uitgespreek /ˈbɑrkʃər/) is 'n graafskap in die suide van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Reading, Slough en Windsor. Berkshire het 'n bevolking van 812 200 in 2005 gehad, en dus is die 26ste grootste graafskap in die land.