Rehovot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rehovot
רחובות
رحوفوت

Rechovot
'n Ou wynlandgoed in Rehovot.
'n Ou wynlandgoed in Rehovot.
Official seal of Rehovot
Seël
Ligging van Rehovot op 'n kaart (Israel)
Rehovot
Rehovot
Koördinate: 31°53′52.67″N 34°48′29.24″O
Land Vlag van Israel Israel
Distrik Sentrale distrik
Stigting 1890
Regering
 - Burgemeester Rahamim Malul
Oppervlak
 - Stad 23,041 km²  (8,896 vk m)
Bevolking (2009)
 - Stad 112 700
 - Digtheid 4 891,3/km² (12 668,6/vk m)
Tydsone IST (UTC+2)
 - Somer (DST) IDT (UTC+3)
Webwerf: www.rehovot.muni.il

Rehovot of Rechovot (Arabies: رحوفوت, Hebreeus: רחובות - 'uitgestrekte plek') is 'n Israeliese stad en munisipaliteit in die Sentrum-distrik. Die munisipale gebied het sowat 113 000 inwoners (2009) en 'n oppervlakte van 23 km². Die stad is in 1890 deur Poolse Jode gestig.

Belangrike geboue is die Weizmann Instituut vir Wetenskap, die Kaplan-siekehuis en die landbou-fakulteit van die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem. Danksy die Weizmann Instituut is daar baie inligtingstegnologie-ondernemings. Daar word ook baie lemoene gekweek.

Sedert 2009 is Rahamim Malul (Shas) burgemeester van die munisipaliteit.

Geboortes[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rehovot (kategorie)