Robin Söderling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Söderling tydens 'n oefensessie op Roland Garros in 2009.

Robin Bo Carl Söderling (Tibro, 14 Augustus 1984) is 'n Sweedse tennisspeler.

Söderling speel sedert 2001 professioneel tennis. Hy haal vir die eerste keer in 2003 die top-100 en in 2004 die top-50 posisies. In 2009 skuif hy vir die eerste keer op na die top-10. Sy hoogste posisie op die ATP-ranglys is die 7de plek, die behaal by op 22 Februarie 2010.

Hy verloor in 2009 teen Roger Federer op Roland Garros. In 2010 dring hy weer tot Roland Garros se eindstryd deur, maar verloor 6–4, 6–2 en 6–4 teen Rafael Nadal.

Eksterne skakels[wysig]