Olimpiese Somerspele 2004

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spele van die XXVIIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 2004

Gehou in Athene, Griekeland
Deelnemende lande 201
Deelnemende atlete 11 099
Items 301 in 28 sporte
Openingseremonie 13 Augustus 2004
Sluitingseremonie 29 Augustus 2004
Amptelik geopen deur President Kostis Stephanopoulos
Atlete-eed Zoï Dimoschaki (swem)
Beampte-eed Lazaros Voreadis (basketbal)
Olimpiese vlam Nikolaos Kaklamanakis (Seiljag)
Vorige Spele 2000: Sydney (Australië)
Volgende Spele 2008: Beijing (Sjina)

Die Olimpiese Somerspele van die XXVIIIe Olimpiade word in 2004 in Athene, die hoofstad van Griekeland aangebied. Die Paralimpiese Spele word net daarna vanaf 17 tot 28 September gehou.

Naas Athene was Kaapstad, Buenos Aires, Rome en Stockholm kandidate vir die organisasie van die 2004-Somerspele gewees.

Suid-Afrikaanse deelname[wysig]

Swem[wysig]

  • Ryk Neethling, Roland Schoeman, Lyndon Ferns en Darian Townsend verower 'n goue medalje in die 4x100 meter vryslagaflos. Roland Schoeman wen die silwer medaje in die 1--m vyslag en die brons medalje in die 50m vryslag.

Atletiek[wysig]

  • Hestrie Cloete wen 'n silwer medalje met hoogspring.
  • Mbulaeni Mulaudzi wen die silwermedalje in die 800m wedloop.

Roei[wysig]

Die Suid-Afrikaanse span wen die brons medalje in die Stuurlose paar wedren.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 36 39 27 102
2 Vlag van die Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina - 32 17 14 63
3 Vlag van Rusland Rusland - 27 27 38 92
4 Vlag van Australië Australië - 17 16 16 49
5 Vlag van Japan Japan - 16 9 12 37
6 Vlag van Duitsland Duitsland - 13 16 20 49
7 Vlag van Frankryk Frankryk - 11 9 13 33
8 Vlag van Italië Italië - 10 11 11 32
9 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea - 9 12 9 30
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 9 9 12 30
43 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika - 1 3 2 6

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.