Ho Chi Minh-stad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Saigon)
Spring na: navigasie, soek

Ho Chi Minh-stad
Thành phố Hồ Chí Minh
SaigonCollage.jpg

Kaart Vlag
LocationVietnamHoChiMinh.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Viëtnam Viëtnam
 Provinsie Hồ Chí Minh
 Koördinate 10°46′10″N 106°40′55″O
 Gestig op 1698
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 095 vk km
 Hoogte bo seevlak 19 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 7 123 340
 - Bevolkingsdigtheid 3 401/vk km
 Tydsone UTC +7
 Burgemeester
 Amptelike webwerf hochiminhcity.gov.vn

Ho Chi Minh-stad (Viëtnamees: Thành phố Hồ Chí Minh) is die grootste stad in Viëtnam, gevolg deur Hanoi, met 7 123 340 inwoners (2009-sensus) en 'n oppervlakte van 2 095 km². Die stad het vroeër as Saigon (Viëtnamees: Sài Gòn) bekend gestaan.

Ho Chi Minh-stad is naby die Mekongrivier-delta geleë. Die middestad is aan die oewer van die Saigonrivier geleë, 60 km van die Suid-Sjinese See en 1 760 km (1 094 myl) suid van Hanoi.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Ho Chi Minh-stad (kategorie)