Tan Son Nhat Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tan Son Nhat Internasionale Lughawe
Sân bay Quốc tế Tân Sơn Nhất
Tan Son Nhat International Airport.jpg
IATA: SGNICAO: VVTS
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Regering
Bedien Ho Chi Minh-stad, Viëtnam
Ligging Tân Bình
Spil vir Jetstar Pacific Airlines
VASCO
VietJet Air
Vietnam Airlines
Hoogte bo seevlak 33 vt / 10 m
Webtuiste Airports Corporation of Vietnam
Landkaart
SGN is geleë in Viëtnam
SGN
Ligging binne Viëtnam
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
07L/25R 3 050 10 007 Beton
07R/25L 3 800 12 467 Beton
Statistieke (2013)
Passasiers 20 034 980[1]
Lugbewegings 375 822
Bronne: GCM, STV
Tan Son Nhat Internasionale Lughawe: inweeg-toonbanke
Die Tan Son Nhat Internasionale Lughawe - Ho Chi Minh Stad.

Die Tan Son Nhat Internasionale Lughawe (Viëtnamees: Sân bay Quốc tế Tân Sơn Nhất) (IATA: SGN, ICAO: VVTS) is 'n groot lughawe naby Ho Chi Minh Stad, Vietnam en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Vietnam. Die lughawe is die grootste op die vasteland van Vietnam, en het in 2008 tot 13 000 000 reisigers hanteer.

Verwysings[wysig]

  1. Cảng HKQT TSN đón nhận danh hiệu đơn vị đứng đầu trong ngành GTVT năm 2013”. Airports Corporation of Vietnam. URL besoek op 30 April 2014.