Sam Shilowa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mbhazima Samuel Shilowa

Adjunkpresident van die Congress of the People
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
16 Desember 2008
Voorafgegaan deur Amp geskep

Lid van die Parlement
Ampsbekleër
Amp betree
1996
Ampsbekleër
Amp aanvaar
1996

Premier van Gauteng
Ampstermyn
15 Junie 1999 – 29 September 2008
Voorafgegaan deur Mathole Motshekga
Opgevolg deur Paul Mashatile

Persoonlike besonderhede
Gebore 30 April 1958
Politieke party Congress of the People
Eggenoot/eggenote Wendy Luhabe

Mbhazima (Sam) Shilowa, was die premier van Gauteng van 15 Junie 1999 tot 29 September 2008. Hy het sy politieke loopbaan begin as vakbondleier, en was ook Sekretaris-Generaal van COSATU en 'n CODESA onderhandelaar vir die ANC. Shilowa is ook bekend vir sy steun aan die Gautrein-projek.

Shilowa het bedank as premier weens ongelukkigheid oor die manier hoe die ANC vir president Thabo Mbeki gedwing het om te bedank.