Sand-teëlvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sand-teëlvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Malacanthidae
Subfamilie: Malacanthinae
Genus: Malacanthus
Spesie: M. latovittatus
Binomiale naam
Malacanthus latovittatus
(Lacepède, 1801)

Die Sand-teëlvis (Malacanthus latovittatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooi See tot by St. Lucia. In Engels staan die vis bekend as die Sand tilefish.

Voorkoms[wysig]

Die vis is blou groen met 'n prominente swart, horisontale band deur die middel van die vis, vanaf die kop tot by die stert.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]