Lughawe Schiphol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Schiphol)
Spring na: navigasie, soek
Lughawe Schiphol — Amsterdam
Luchthaven Schiphol
Amsterdam Schiphol Airport entrance.jpg
IATA: AMSICAO: EHAM
Opsomming
Tipe lughawe Siviel
Eienaar Schiphol Groep
Operateur Schiphol Groep
Bedien Amsterdam, Nederland
Ligging Haarlemmermeer
Spil vir
Hoogte bo seevlak -11 vt / -3.35 m
Webtuiste schiphol.com
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
18R/36L 3800 Teer
06/24 3500 Teer
09/27 3400 Teer
18L/36R 3400 Teer
18C/36C 3300 Teer
04/22 2014 Teer
Statistieke (2013)
Passasiers 52,569,250
Vrag (ton) 1,531,089
Lugbewegings 425,565
Ekonomiese & sosiale impak $27.3 miljard[2]
Bron: Schiphol Group[3]
Schiphol Plaza/NS
Vertreksaal 3

Schiphol, of Lughawe Schiphol (in Engels Schiphol Airport, Amsterdam Airport of Amsterdam Airport Schiphol genoem; IATA: AMS, ICAO: EHAM), is die grootste Nederlandse lughawe. Schiphol lê in die munisipaliteit Haarlemmermeer suidwes van Amsterdam, in die provinsie Noord-Holland.

Schiphol is die tuishawe van die Nederlandse lugrederye soos KLM, Martinair en Transavia Airlines. Schiphol lê onder die seevlak. Op die plek waar Schiphol nou geleë is was daar 'n vroeër 'n dorp met die naam "Rijk". Die naam "Schiphol" word ook gebruik as pleknaam, sowel as Schiphol-Oost en Schiphol-Rijk.

Die lughawe is die eiendom van die Schiphol Groep (statutêre naam: "N.V. Luchthaven Schiphol"), met as aandeelhouers die Nederlandse Staat, en die munisipaliteite Amsterdam en Rotterdam.

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Schiphol (bladsy)

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Delta news
  2. (en) Amsterdam lughawe – Ekonomiese & sosiale impak”. Ecquants. URL besoek op 7 September 2013.
  3. www.schiphol.nl