Shaun Venter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Shaun Venter Sportportaal
Volle naam Shaun Venter
Geboortedatum 16 Maart 1987 (1987-03-16) (27 jaar oud)
Geboorteplek Witbank, Suid-Afrika
Lengte 1,80 m
Gewig 80 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Skrumskakel
Provinsiale/Staatspanne    
2013- OP Kings
korrek op .
Super Rugby Wedst (pte)
2013-huidig Kings 10 (5)
korrek op 12 Mei 2013.
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler
Skool Afrikaanse Hoër Seunskool

Shaun Venter (gebore in Witbank op 16 Maart 1987) is 'n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Kings in Superrugby speel.

Hy het tot 2012 vir die Pumas provinsiale rugby gespeel en word vir een jaar aan die Kings geleen.

Eksterne skakels[wysig]