Sjikokoe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sjikokoe
Shikoku-eiland, Japan
Shikoku-eiland, Japan
Geografie
Ligging Oos-Asië
Argipel Japannese Argipel
Oppervlak 18 800 km²
Hoogste punt Ishizuchi 1 982 m
Administrasie
Vlag van Japan Japan
Prefekture Ehime, Kagawa, Kochi, Tokushima
Demografie
Bevolking 4 141 955
Bevolkingsgroepe Japannese

Sjikokoe (四国? "vier lande") is die kleinste (225km lank en tussen 50km en 150km wyd) en het die kleinste bevolking (4 141 955 teen 2005) van die vier hoofeilande van Japan. Dit is suid van die eiland Honsjoe en oos van Kyushu geleë. Die eiland se antieke name sluit in Iyo-no-futana-shima (伊予之二名島), Iyo-shima (伊予島), en Futana-shima (二名島). Die huidige naam verwys na die vier voormalige provinsies waaruit die eiland bestaan het: Awa, Tosa, Sanuki, en Iyo.