Spelonkbaber

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spelonkbaber
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Siluriformes
Familie: Clariidae
Genus: Clarias
Spesie: C. cavernicola
Binomiale naam
Clarias cavernicola
Trewavas, 1936

Die spelonkbaber (Clarias cavernicola) is 'n varswater vis wat endemies is aan die Aigamasgrot naby Otavi, Namibië. In Engels staan die vis bekend as die Cave catfish. Dit is geklassifiseer as 'n kritiek bedreigde spesie.

Voorkoms[wysig]

Die vis het 'n kort kop, kleiner of geen oë nie, lang lyf en het geen pigmente nie wat aan die vis 'n bleek, gelerige voorkoms gee. Die vis word tot 161 mm lank.

Habitat[wysig]

Die leef op rotsbanke in oop, helder water en vreet vlermuismis, dierkarkasse en enige insekte wat in die grot se meer mag val.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]