Clarias

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Clarias
Tydperk: Lower Plioseen - Onlangs
Clarias batrachus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Siluriformes
Familie: Clariidae
Genus: Clarias
Scopoli, 1777
Spesies

Baie, sien teks.

Sinonieme
  • Chlarias Scopoli, 1777
  • Macropteronotus La Cepède, 1803
  • Clarias Cuvier, 1816
  • Cossyphus M’Clelland, 1844
  • Phagorus M’Clelland, 1844
  • Dinotopteroides Fowler, 1930
  • Prophagorus Smith, 1939
  • Anguilloclarias Teugels, 1982
  • Brevicephaloides Teugels, 1982
  • Clarioides Teugels, 1982
  • Platycephaloides Teugels, 1982

Clarias, is 'n vis genus wat hoort tot die die familie Clariidae. Die genus word maklik herken aan die kop van been, lang sagte dorsale en anale vinne, groot mond met vier pare baarde en die kamer bo die kieue met die asemhaal orgaan daarin. Daar is 32 spesies van die genus in Afrika waarvan ses in Suider-Afrika voorkom.

Spesies[wysig]

Die volgende spesies kom in Suider-Afrika voor:

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]