Springboontjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Springboontjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Pomacanthidae
Genus: Centropyge
Spesie: C. acanthops
Binomiale naam
Centropyge acanthops
(Norman, 1922)

Die Springboontjie (Centropyge acanthops) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Suid-Afrika staan die vis bekend as die Jumping bean en globaal as die Orangeback angelfish.

Voorkoms[wysig]

Die anale vin en die grootste gedeelte van die liggaam is donkerblou en die kop, bors, dorsale vin en boonste gedeelte van die liggaam is oranje-geel. Daar is 'n blou ring rondom die oog. Die vis word net 8 cm groot.

Habitat[wysig]

Die vis leef in koraalriwwe, getypoele in water wat wat 8 – 40 m diep is. Hulle eet hoofsaaklik alge en is ook hermafrodiete. Die vis is 'n gewilde akwarium vis.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]