Stompkophaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stompkophaai
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Carcharhinidae
Genus: Triaenodon
Müller & Henle, 1837
Spesie: T. obesus
Binomiale naam
Triaenodon obesus
(Rüppell, 1837)
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme

Carcharias obesus Rüppell, 1837
Triaenodon apicalis Whitley, 1939

Die stompkophaai (Triaenodon obesus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Maputo. In Engels staan die haai bekend as die Blunthead shark.

Voorkoms[wysig]

Die haai is lank en slank met die eerste dorsale vin wat se punt wit is. Die tweede dorsale vin en die oë is ook groot. Die snoet is breed en kort. Die haai word tot 210 cm groot.

Habitat en gewoontes[wysig]

Die haai vreet seekatte, krewe en enige vis wat dit op die riwwe kan kry.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Stompkophaai (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]